Vlag van Tuvalu

Vlag van Tuvalu
Vlag van Tuvalu
Vlag van Tuvalu
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 11 April 1997[1]
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met nege geel vyfpuntige sterre op die wapperkant.

Die nasionale vlag van Tuvalu is op 11 April 1997 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met nege geel vyfpuntige sterre op die wapperkant.

  1. "Tuvalu" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search